Saturday, 5 September, 2026
Diemersfontein Wines
MORE SKYN FEES bring van Suid-Afrika se geliefde kunstenaars saam vir ’n behoorlike Afrikaanse feeservaring. Geniet lewendige optredes deur Riaan Benadé, Millennium, Herman Kleinhans, en ander plaaslike kunstenaars.
Die Springbokke pak ook die All Blacks aan, en die wedstryd sal regstreeks op die groot skerms langs die verhoog gewys word - dus hoef jy nie tussen die rugby en die musiek te kies nie!
Daar sal heerlike kos, ’n kroeg, wyn en ’n spesiale speelarea vir die kinders wees. Bring jou familie en vriende, trek gemaklik aan en kom kuier saam vir ’n volle dag op die plaas.
Datum: Saterdag, 5 September 2026
Tyd: 12:00 tot 22:00
Plek: Diemersfontein Wine & Country Estate
Kaartjies: R200 vir Volwassenes | R80 vir Kinders onder 12
Bespreek nou