Dont miss out on Liggies & Langarm at Blaauwklippen on 28 November
Kom dans saam vir 'n laaste keer hierdie jaar!
Ons sluit die jaar af met nog 'n lekker sokkie. Trek jou vellies aan en kom dans saam.
R150 per persoon, kaartjie sluit 'n glas wyn of twinkle tizer in
Date: 28 November
Time: 18h30
Venue: Blaauwklippen