Kurt Darren Live at Diemersfontein Wine Estate

ARCHIVED PAST EVENT
Diemersfontein
TIME:    15h00
COST:    From R150
VENUE:    Die Werf, Diemersfontein Wine Estate, Jan van Riebeeck Drive (R301)
Wellington
MAP

Kurt Darren tree Saterdag 13 Desember 2025 by die pragtige Diemersfontein Wynlandgoed in Wellington op.

Kom dans saam in die pragtige amfiteater op Diemersfontein in Wellington met hierdie optrede van Kurt Darren op Saterdag, 13 Desember.

Speel plek vir die kinders, heerlike kos en natuurlik Diemersfontein se welbekroonde wyne.

Deure maak 15h00 oop met Kurt Darren wat om 18h00 die verhoog sal betree.

Die koste is R250 vir volwassenes en R150 vir kinders onder 12.

  • Artist: Kurt Darren
  • Date: Sunday, 21 December 2025
  • Time: 12h30
  • Venue: Diemersfontein Wine Estate, Wellington
  • Cost: Fee entry

Kliek HIER om jou kaartjies te bespreek!