Met meer as 20 jaar in die bedryf, 10 studio-albums, boeke en verhoogproduksies, is Jak ’n huishoudelike naam. Sy sielvolle stem en betekenisvolle lirieke maak elke vertoning iets besonders.
Sondag 9 November om 13h00 kom Jak de Priester na Groote Post vir ’n intieme en onvergeetlike vertoning. Kaartjies kos R230 p.p. en sluit ’n glas Groote Post-wyn in.
Geniet die dag:
- ’n Groote Post wynbar
- Heerlijke kosstalletjies
- ’n Vertoning deur Jak de Priester
Beperk kaartjies, bespreek nou!
Geen alkoholverkope aan persone onder 18.