Sunday, 6 September, 2026
Klawer Wine Cellars
Bring jou gunstelinge en geniet die eerste Sondag van lente op die grasperk van Klawer Wyne met goeie wyn en ‘n gehalte piekniekboks vir twee.
Daar is ‘n lekker groot grasperk vir die kleinspan en kindervermaak (soos springkasteel, roomys, gesigverf en spookasem).
Kaartjies:
- Volwasse kaartjies: R450 (sluit in ’n piekniekboks vir 2)
- Kinderkaartjies: R50 (genoeg vir 1 kind)
Die dag begin om 11h00 en onthou piekniekbokse moet voor 12h00 opgetel word.
Bring saam sonbrille, hoed, sonskerm, kombers, stoel, sambreel of gazebo en onthou kontant!
Kaartjies te koop by Adriaan 083 425 0401 of Debbie 084 240 9839.