Thursday, 8 October, 2026
Lanzerac
Toyota Stellenbosch Woordfees vind plaas vanaf 3 – 11 Oktober 2026, en Lanzerac nooi jou uit om jou drome te herontdek.
Neem inspirasie van Minki van der Westhuizen se borrelende persoonlikheid en passie vir die lewe, terwyl jy smul aan ʼn feesmaal laatontbyt.
Die prys is R890 per persoon.
Besprekings en voorafbetalings is noodsaaklik.
Kontak discover@lanzerac.co.za om jou sitplek te bespreek.