Kom geniet 'n aand van vermaak in Afrikaans. Stilbaai Toneel bied aan Hip Hip Hoera Suid-Afrika by Du Toitskloof Wyne.
Kom kuier saam hier is ons groter as 44.
Voorskou van Born 2 Fire vind plaas om 18h00
Wanneer: 9 May 2025
Waar: Du Toitskloof proelokaal
Tyd: 19h00 tot laat
Kerrie en rys beskikbaar teen R80 pp
Om jou plek te reserveer whatsapp Sorina op: 084 240 7429