Aletta Francina de Kock at Laborie

Saturday, 19 October, 2024
Laborie Wine
TIME:    15h00
COST:    From R295
VENUE:    Laborie Wine Estate, Taillefer Street
Paarl
MAP

Laborie Wines nooi almal uit om Aletta Francina De Kock te kom beleef by die Laborie Ouditorium op 19 Oktober 2024 om 15h00.

Laborie Wines bied aan Aletta Francina De Kock by die Laborie Ouditorium op die 19 Oktober 2024.

"Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie stand-up-eenvrou-stuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van 10 verslaaf geraak het aan Aromat tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie debuut vertoning is ‘n tell-all propvol lag en teer en ‘n kykie in Aletta se lewe soos nog nooit vantevore nie.”


Aletta Francina de Kock will be making her debut in our brand-new auditorium. It’s not just a show, it’s the start of something special. Catch her live, and, if you’re in the mood, finish the day with pizza and wine at the Farm.

Bespreek jou kaartjie, Kliek HIER