Appel Kom Kuier - Piekenierskloof Wine Company

ARCHIVED PAST EVENT
Piekenierskloof Wine Company
TIME:    18h00
COST:    From R210.00
VENUE:    De Tol Farm Deli
MAP

Kom geniet 'n heerlike aand saam met Appel
Hekke open om 18h00 waar daar 'n voorvertoning sal plaasvind totdat Appel optree 20h00.

Na Appel se optrede sal daar 'n opveiling wees van wyn en 'n paar ander items.

Deur die loop van die aand kan jy uitsien om saam met jou familie, ander helfde of vriende lekker Piekenierskloof wyne, Carmién Gin, bier en kos te koop en te geniet.

Ons borge, wat later bekend gemaak sal word gaan stalletjies hé waar daar van hulle produkte gekoop kan word.

Streng COVID regulasies en sekuriteid sal Toegepas word.

Asseblief wees bewus dat geen kontant op die aand aanvaar sal word nie maar dat daar wel kaartfasiliteite beskikbaar sal weees.

Kinders onder die Ouderdom van 11 jaar sal verniet toegelaat word.