Boek, Brood en Wyn

ARCHIVED PAST EVENT
Du Toitskloof
TIME:    19h00
COST:    R100
VENUE:    Ou Meul Bakkery, Du Toitskloof Wyne
Breedekloof
MAP

Vyf onderhoude met vyf briljante Suid Afrikaanse skrywers oor hul nuutste boeke met die tema: Liefde (so op Valentynsnaweek).

Du Toitskloof Wyne en LAPA Uitgewers bied met trots "Boek, Brood en Wyn" aan op 15 Februarie 2019, van 19:00 tot 21:00.

Dit vind plaas by die Du Toitskloof Kelder net buite Rawsonville, 'n uur van Kaapstad af. Vyf onderhoude met vyf Suid-Afrikaanse skrywers.

Kom luister na Armand Aucamp, Elsa Winckler, Irma Joubert, James-Brent Styan en Martin Steyn. Die bekende akteur en kaal kok, Armand Aucamp, gaan almal ontspanne hou, terwyl die Ou Meul Bakkery heerlike broodtafels gaan voorsien en Du Toitskloof die wyn sal skink.

Beperkte kaartjies is te koop teen R100pp.

Kontak info@dutoitskloof.co.za om te bespreek en te betaal. 

https://www.facebook.com/events/2525259717701667/