O my Folk!

Saturday, 2 March, 2019
Rietvallei
TIME:    18:00
COST:    200.00
VENUE:    Rietvallei wine estate
Robertson
MAP

Rietvallei Wine Estate is deel van Optog! 2018. Daar word deur die hele Suid-Afrika en Namibië getoer en produksies word na die platteland gebring.

Optog! is die grootste enkele konserttoer deur plaaslike sangers, akteurs en musikante en gaan poog om op innoverende wyse weer van ons land se gewildste musiek- en teaterproduksies planke toe te bring. 

Gaskunstenaars:
Koos Kombuis
Johrné van Huyssteen
Bottomless Coffee
Herman Kleinhans

Hekke open 6 uur – vertoning begin 8 uur. 

Bring eie piekniekmandjie of bestel een gemaak deur Kokkedoor-finalis Toitnette du Toit.
R250 per mandjie (2 persone).

Groep besprekings 8 of meer: kontak Rietvallei en jou tafel word gereserveer.
Kaartjieverkope: iTickets & Rietvallei Wine Estate