Leef jou Droom saam met Minki van der Westhuizen by Lanzerac - Woordfees 2026

Thursday, 8 October, 2026
Lanzerac
TIME:    10h00
COST:    R890 pp
VENUE:    Lanzerac Wine Estate, Lanzerac Road
Stellenbosch
MAP

Kom herontdek jou drome saam met Minki van der Westhuizen op 8 Oktober 2026 by Lanzerac.

Die Toyota Stellenbosch Woordfees vind plaas van 3 tot 11 Oktober 2026, en Lanzerac nooi jou uit om jou drome te herontdek.

Neem inspirasie van Minki van der Westhuizen se borrelende persoonlikheid en passie vir die lewe, terwyl jy smul aan ʼn feesmaal laatontbyt.

Die prys is R890 per persoon.

Besprekings en voorafbetalings is noodsaaklik.

Kontak discover@lanzerac.co.za om jou sitplek te bespreek.