Diemersfontein Kersmark en Rocco de Villiers Vertoning

ARCHIVED PAST EVENT
Diemersfontein
TIME:    12h30
COST:    R95 pp
VENUE:    Diemersfontein Wine Estate, Jan van Riebeeck Drive (R301)
Wellington
MAP

Diemersfontein hou ‘n dag vol feestelikhede met Rocco de Villiers wat sy Kersvertoning, "Koekstruif vir Kersfees" gaan lewer op 7 Desember 2025.

Dis amper Kersfees tyd!

Diemersfontein Wine Estate in Wellington hou ‘n dag vol feestelikhede met Rocco de Villiers wat sy Kersvertoning: Koekstruif vir Kersfees gaan lewer in die pragtige Diemersfontein Amfi Teater.

Kom geniet ‘n feesmark met stalletjies waar jy sommer al jou Kers inkopies kan doen. Speel plek vir die kinders, heerlike kos en natuurlik Diemersfontein se welbekroonde wyne.

Deure maak 12h30 oop met Rocco de Villiers wat om 14h00 die verhoog sal betree.

Koste is R95 per persoon.

Kinders onder 12 kry gratis toegang.

Kliek HIER om jou kaartjies te bespreek.