Kom vier ʼn eeu van erfenis tydens Woordfees 2025 en beleef ʼn sensoriese ervaring saam met Lanzerac se wynmaker, Wynand Lategan.
Ontdek die geur en geniet Lanzerac Pinotage reeks in die midde van ons wynkelder, tesame met eg Suid Afrikaanse kaasborde.
Besprekings en voorafbetalings is noodsaaklik.
Kontak discover@lanzerac.co.za om jou sitplek te bespreek.