Boek, Brood, Sop en Wyn - Du Toitskloof Winery

ARCHIVED PAST EVENT
Du Toitskloof Winery
TIME:    19h00
VENUE:    Du Toitskloof Winery
Breedekloof
MAP

5 Skrywers. 5 Onderhoude. 30 Aug 19h00 - 21h30

Na ’n suksesvolle ‘eerste’ Boek, Brood en Wyn aand by Ou Meul Bakery Du Toitskloof in Februarie, het ons besluit om die winter-weergawe aan te pak. 5 Skrywers, 5 Onderhoude (Armand Aucamp gaan weer ons Serimonie meester wees) met lekker sop, brood en wyn teen R125.00 ’n kaartjie.

Dit sal baie lekker wees om weer saam te kuier en te luister na die skrywers en hul stories. Soos almal kan onthou, was die spasie knap, so kaartjies is beperk.

Skrywers sluit in Chanette Paul, Alma Rossouw, Peter Church, André Krüger en Armand Aucamp.

Soos verlede keer, indien jy ’n kaartjie wil bespreek:

1. Betaal jou kaartjie se koste in Du Toitskloof se rekening met verwysing BBSW - Jou Naam:
Bank: ABSA
Name: Du Toitskloof Wines
Account Number: 440290477
Branch: 503107
Ref: BBSW - Jou Naam

2. Stuur asseblief jou POP aan gretha@dutoitskloof.co.za

3. Daarna, sal Gretha bevestig dat jy op die gastelys is vir die aand.